Wedrengegewens | ||
---|---|---|
Wedren 2 van 16 in die 1999 Formule Een-seisoen | ||
Datum | 11 April 1999 | |
Amptelike naam | XXVIII Grande Prêmio do Brasil | |
Plek | Autódromo José Carlos Pace Interlagos, São Paulo, Brasilië | |
Baan | Permanente renbaan 4.309 km (2.667 mi) | |
Afstand | 72 rondtes, 310.248 km (192.024 mi) | |
Weer | Warm en droog 25 °C (77 °F)[1] | |
Bywoning | 80,000 | |
Voorste wegspringplek | ||
Bestuurder | Mika Häkkinen | McLaren-Mercedes |
Tyd | 1.16.568 | |
Vinnigste rondte | ||
Bestuurder | Mika Häkkinen | McLaren-Mercedes |
Tyd | 1:18.448 op rondte 70 | |
Podiumplekke | ||
Eerste | Mika Häkkinen | McLaren-Mercedes |
Tweede | Michael Schumacher | Ferrari |
Derde | Heinz-Harald Frentzen | Jordan-Mugen-Honda |
Die 1999 Formule Een Brasiliaanse Grand Prix het op 11 April 1999 op die Autódromo José Carlos Pace in São Paulo, Brasilië plaasgevind. Dit was die tweede wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Mika Häkkinen in 'n McLaren-Mercedes gewen.